soms
ek waardeer jou
al klink dit soms nie so nie
al spring my woorde soms oor rotse
met horings en harde hoewe
al hoer my hart, soms,
en al is ek soms verdronke
my soms soms meer
as wat ek steeds wil glo
ek waardeer jou, soms
ek waardeer jou
al klink dit soms nie so nie
al spring my woorde soms oor rotse
met horings en harde hoewe
al hoer my hart, soms,
en al is ek soms verdronke
my soms soms meer
as wat ek steeds wil glo
ek waardeer jou, soms